@moya Dit was lekker om van jou te hoor en 'n groot verrassing so op 'n vakansie dag. Braaidag. Nou van buite ingekom. Gaan goed. Sit tans in 'n rystoel. Het Januarie my eerste heup operasie gehad en wag vir 'n tweede sodat ek hopelik weer kan loop. Hoop dit gaan goed by jou. Laat weer van jou hoor.