20200221_184158 by moya
How are you?
July 11th, 2020  
Thinking of you with the news of the oil spil
August 17th, 2020  
So bly om weer van jou te hoor. Ja dit is koud hier. Gister het dit bietjie in die stad gesneeu. Ons bly 7 km buite die stad en het net die koue gekry. My hart is baie seer oor die olie in die see en ek hou dit dop op die tv en nuus. My seun was in Blue Bay en het by die lughawe daar naby gewerk voor sy dood. As die goeie Vader my spaar en die virus is "weg" sal ek graag daar 'n draai wil maak.
Pas jouself mooi op en dankie vir die boodskap.
August 19th, 2020  
Leave a Comment
Sign up for a free account or Sign in to post a comment.