@leananiemand Wens ek kon ook 'n fiets vat en die vlaktes inry. Goed maar moet trek en dit le soos 'n berg voor my.... Hou jou dop al se ek nie altyd iets nie. Mooi dag.
March 12th, 2018
Leave a Comment
Sign up for a free account or Sign in to post a comment.