Beautiful scene. Voel of ons ook nou in Nedeland bly. Vir 'n week min die son gesien skyn. Dof en donker buite. Ongelukkig nie so veel reen gekry nie. Slegs 48 mm vir die hele week. Dit is so droog die water staan nie in damme nie en trek in die grond in. Vandag weer bewolk maar geen reen word voorpel nie. Koud ook. Geniet die Sondag.
fav
Ian