Sorry for uploading late. My internet server was off line since Tuesday and only came on now. Today no electricity and no internet. Luckily everything back to normal now.
@moya Dit is so droog hier. Dit is 'n soort van kaktus vetplant. Hulle blom net een dag. Dit is nou so warm hier die son brand jou dood. Nie 'n wolk in die lug nie.