Sylvia, geniet elke oomblik van jou kinders se kuier. Ek is so bly hulle kan kom - mag die kuier help om jou tenk weer vol te maak en jou weer energie gee vir die pad vorentoe. Hierdie week bid ek spesiaal vir jou - vir al vir Donderdag se herdenking. Wens ek was nader om jou te kon help en iets vir jou te kon doen. Intussen kan ek net vir jou bid dat jy intens bewus sal wees van God se tegenwoordigheid
@moya Dankie! Dit is lekker om "maats"te he wat omgee. Bid tog dat die planne wat gemaak sal word dir regte besluite sal wees. Dit klink of hy maar na 'n inrigiting sal gaan en ek sal trek. Mooi aand by jou.
Oh, my, I forgot to check Get Pushed for this week, so I'm a day late. Sorry. We are Get Pushed partners this week. For your challenge this week, I'd like for you to either try a new processing technique or take a macro nature shot. Your choice. Good luck. Have fun!